Monday, 12 January 2015

Bacon Kip hoender




Bacon Kip hoender

 

 
Bestanddele
1 gaar hoender, ontbeen
1 boks Bacon Kips, fyngemaak
1 blikkie roomsampioene
1 x 250g houer suurroom


Metode
Sny die hoender in stukkies.
Meng dit met die res van die bestanddele, en plaas in 'n oondbak.
Bak vir 35 minute teen 180 grade.