Monday, 12 January 2015

7 minute frikadelle




7 minute frikadelle
Bestanddele
1 kg maalvleis
 3 blokkies Weetbix, fyngemaak
 1 koppie suurroom
 1 pakkie beesstert-soppoeier
 1 pakkie skilferkors, opsioneel

Metode
Meng alles, behalwe die deeg, saam.
 Rol die mengsel in balletjie en bBak vir 7 minute in die mikrogolfond.
'n Alternatief is om die vleismengsel plat te druk in 'n oondbak, die skilferkorsdeeg oor te sit, en teen 180 grade te bak vir 30 minute.
(RSG)