Friday 12 December 2014

Spek en spruit-uie kaas Bal




Spek en spruit-uie kaas Bal
Bestanddele
2 x 250gr roomkaas
½ koppie  mayonnaise
⅓ koppie parmesaankaas
¾ gaar en gekrummelde spek stukkies
¼ koppie groen spruit uie, gekap
knippie sout en peper
½ koppie platblaarpietersielie gekap
In ‘n groot bak, meng die room kaas, mayonnaise, en parmesaankaas saam met ‘n elektriese menger. Klits tot goed gemeng.
Meng die spek en groen uie, sout en peper  in met die hand.
Lê twee lang stukke plastiek en sprinkel elke vel met ¼ koppie pietersielie.
Verdeel kaas mengsel in die helfte en plaas elke helfte in die middel van elke stuk plastiek.
Bring  die punte van die plastiek bymekaar en draai om  ‘n stywe bal te vorm.
Verkoel vir minstens 3 uur. Dit moet binne 24 uur geeet word.