Friday 12 December 2014

Pynappel en roomkaas bal




Pynappel en roomkaas bal 2 x 250gr room kaas, saggemaak
1 blik – 250 gr crushed pynappel, gedreineer
1 koppie gekapte neute (halfveer die neute in die helfte)
¼ koppie groen soetrissies, fyn gekap
2 teelepel sout
¼ teelepel knoffel poeier
1 klein ui, gekap
Maak seker jou roomkaas is versag. Meng al die bestandele – gebruik slegs ½ kop neute in die beslag. Rol beslag in ‘n bal.
Rol dan die bal in die orige ½ kop neute
Verkoel in yskas tot benodig