Thursday 5 June 2014

Sampioen of Mossel Sop

Jaco Redelinghuys
 
n Lekker, maklike sop vir hierdie reendag...
400ml water
450ml melk
1x pakkie cream of chicken soppoeier
houertjie (250ml) room...
12,5ml (1 eetl) sjerrie (opsioneel)

peper na smaak
1/2 bakkie sampioene, fyngekerf
Meng water, melk en soppoeier. Bring tot kookpunt.
Voeg res van die bestanddele en kook net lekker deur.
Geniet!!
Vervang sampioene met mossels indien verkies.