Thursday 5 June 2014

Hanlie se gemmerhoender




Hanlie se gemmerhoender - RSG
Bestanddele...
8 tot 10 hoenderstukke
lemoensap
1 pakkie spek, gesnipper
1 ui, gesny in ringe
botterskorsie, geskil
1 pak gemmerkoekies
sout

Metode
Pak die hoenderstukke onder in die kastrol.
Strooi sout oor en bedek di t met lemoensap.
Prut vir 'n halfuur, sonder deksel.
Braai die spek en ui. Sny die botterskorsie in skywe.
Sit die spek en ui bo-op die hoender, daarna.
die botterskorsie skywe, en die gemmerkoekies.
Laat dit 'n verdere halfuur sonder deksel prut.
Die geure trek in by die gemmerkoekies.
Bedien op met rys.