Friday 13 June 2014

Roetie



Roetie

Maak 5 of 6
1 ½ K meel
1 E Olie
Sout
1 t gemaalde koriander en komyn
Louwarm water

• Voeg die sout en speserye by die meel en meng.
• Vryf nou die olie in.
• Voeg genoeg water by om ‘n taamlik ferm deeg te vorm. Plaas op ‘n oppervlak en werk vir ‘n paar minute deur die deeg.
• Sny die deeg in 55gr porsies en rol in sirkels.
• Om gaar te maak: Voeg olie by ‘n baie warm pan en maak vir ‘n paar minute aan beide kante gaar.