Thursday 5 June 2014

MAKLIKE PIESANGBROOD RESEP



MAKLIKE PIESANGBROOD RESEP
'n Lekker Maklike Piesangbrood Resep.
- 4 ryp piesangs...
- ½ k margarien
- ½ t koeksoda
- ½ k melk
- 1 t vanilla

- 2 k meel
- 2 eiers
- 1 k suiker
- 1 ¼ t bakpoeier
Oond
Meng alle bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar.
Maak die koeksoda aan met die melk en voeg by ander, reeds gemengde bestandele.
Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur op 180 °C (350 °F)
(Af die Plaas)