Thursday 5 June 2014

Beste Red Velvet Koek resep ooit.

Beste Red Velvet Koek resep ooit.

• 2 Koppies koekmeel

• 1 teelepel koeksoda
• 1 teelepel bakpoeier
• 1 teelepel sout
• 2 Eetlepels cocoa poeier

• 2 Koppies suiker (ek halveer graag suiker in resepte, dan is dit nie so soet nie)
• 1 koppie olie
• 2 eiers
• 1 koppie buttermilk
• 2 teelepels vanilla extract
• 30 – 60ml rooi voedsel kleursel (ek gebruik die gel, maak dit lekker donker rooi en mens gebruik nie baie nie)
• 1 teelepel wit asyn
• 1/2 koppie voorbereide warm koffie (ek gebruik Nescafe Gold / MOENIE HIERDIE BESTANDDEEL OORSLAAN NIE)
**Kan rooi kleursel vervang met swart om swart fluweel te maak
Instructions
1. Voor verhit die oond tot 160 grade.
2. Meng die meel, koeksoda, bakpoeier, cocoa en sout saam. Sit een kant.
3. Meng suiker en olie saam.
4. Meng eiers, buttermilk, vanilla en rooi voedsel kleursel by die suiker mengsel.
5. Voeg die koffie en asyn by.
6. Voeg die droeë bestanddele by ‘n bietjie op ‘n slag tot net gemeng.
7. Smeer 2 oond panne of cupcake pannetjies.
8. Gooi die deeg in.
9. Bak op die middelste rak vir 30-40 minute, of tot ‘n tande stokkie skoon uitkom. Moenie koek te lank in los nie aangesien die koek steeds gaar word nadat jy hom uitgehaal het om af te koel.
10. Laat afkoel tot pan warm is as jy daaraan raak.
11. Haal die koek uit om af te koel. As jy cupcakes bak, los net so in die cupcake hourtjies..
12. Versier met cream cheese frosting sodra die koek / cupcakes afgekoel het.