Thursday 29 May 2014

Wildswors



Linza Crafford Jacobs

Wildswors

10kg vleis en vet
Ons gebruik vir elke 4kg wild 1kg vet.
9 eetlp sout, 9 eetlp gemaalde koljander, 5 teelepels peper, naeltjies en neut
125ml lazenby worcestersous, 125ml asyn
Mina ek skep gewoonlik my lepels gerond vol...