Sunday 13 April 2014

Vinnige eier muffins




Vinnige eier muffins
10 Geklitste eiers...
1/2 pakkie uie sop poeier
1 Koppie fyn gekapte sampioene
2 Koppies fyn gekapte spinasie
1 Koppie gesorteerde maalvleis of bacon
Sout en peper

12 Cherry/ Rosa tamaties
Voor verhit oond tot 180 ºC
Meng alle bestandele saam behalwe tamaties
Smeer muffen pan goed met botter / spray en cook
Verdeel eiermengsel in die 12 muffen houertjies
Plaas gehalveerde tamaties bo - op mengsel
Bak vir 25 min tot gaar
Verwyder warm uit pan en sit voor (As koud kan die gebak vassit)