Sunday 13 April 2014

Mieliebrood




Zita Mattheus de Vry
 
Mieliebrood - 1 blik kondensmelk, 1 blik geroomde mielies, 500g bruismeel (self raising), meng als saam met houtlepel. Plaas in gesmeerde broodpannetjie en bak @ 180 grade tot ligbruin bo-op. (50-60 minunte). Baie lekker saam met braaivleis en as daar oor is rooster dit vir ontbyt.