Thursday 24 April 2014

Lae koolhidraat muffins





Lae koolhidraat muffins
Bestanddele
250 g botterskorsie, gerasper
 1 Granny Smith-appel, gerasper
 15 ml sout
 ½ koppie olie
 ½ koppie xylitol (suikervervanger)
 1 koppie klapper
 ½ koppie lynsaadmeel (flax)
 ½ koppie sonneblomsaad
 ½ koppie pampoensaad
 30 ml heel lynsaad
 200 g amandelmeel
 5 ml bakpoeier
 15 ml kaneel
 ½ koppie joghurt
 6 eiers

Metode
Verhit die oond op 180 grade Celsius.
 Meng al die bestandele goed saam.
 Voeg in muffinpannetjies en bak vir 20 minute.

(RSG)