Monday 17 March 2014

Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd

 Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd

1 blikkie kondensmelk,

125ml bruin asyn,
2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier

* meng goed en laat staan oornag



Nicolene Louw

Wil net gou byvoeg. Moenie dit weg gooi na n paar dae as dit ni opgeeet word nie. My ma het Kersdag laasjaar vir ons dit gemaak en dit staan nou al 3mnde goed geseel in my yskas en dit kom niks oor nie.