Thursday 27 March 2014

Markdag idees

Hierdie oulike idees was op Worcester Moedergemeente se basaar.
 
 
 
Spinnekop stokkielekker

 
Sit lekker bederfies in die sakkie

 
'n blikkie wat weer gebruik kan word, gevul met lekkers en skryfbehoeftes

 
Lekkers versier met 'n vrolike skoenlapper of blommentjie

 
Botteljies gevul met Sherbet, hier volg sommer ook 'n resep:
Suursuiker / Sherbet
Metode
2 koppies versiersuiker
 2½ teelepels wynsteensuur
 2½ teelepels koeksoda
 Sif ‘n hele paar keer saam.
 Vir versiering kan jy kleurstrooisels (hundreds&thousands) bygooi.

 
Klein plastiekhouertjies gevul met lekkers en versier met 'n blommetjie en houtdiertjies

 
Blikkies met roomys stokkies versier

 
2l melk kanne is gebruik om hierdie mandjies mee te maak

 
plastiekhouers gevul met lekkers en versier moet helder linte