Thursday 27 March 2014

UNDER THE SEA PARTY THEME



Zelda Geldenhuys Griessel - UNDER THE SEA PARTY THEME.
 

 


uitnodiging #1




Uitnodiging #2



Uitnodiging#3



Uitnodiging#4



Dekor - die stekel "goedjies" kan teen R5 by Chinese mark gekoop word



Dekor - Lanternvissies. Die lanterns prys vanaf R10 by Chinese mark gekoop word



Dekor - maak 'n vis van 'n papierbord



Blomme vir meer formele Onderseetema



Pinata gevul met lekkertjies kan kleinspan besig hou. Kan by partytjiewinkels gekoop word, Maar dit is goedkoper om jou eie een te maak



Dek tafel idee #1



Dek tafel idee #2



Fotohoekie idee #1



Fotohoekie idee #2



Fotohoekie idee #3



Fotohoekie idee #4



"under the sea" teepartytjie

 
 
 
Sjokolade of Ysies as versiering kan hierin gemaak word


 
 
Eetgoed - Croissant krappe
 
 



Eetgoed - Weense Worsieseekatte
 
 




Eetgoed - vissiebroodjies
 
 



Geskenkies om huis toe te neem #1
 



Geskenkie om huis toe te neem #2
 



Tateldekor ( kan ook vir troue gebruik word)
 


verjaardag/troue of net 'n lekker kuier



 
Verjaardagkoek idee

 
Fotohoekie idee
 
 




Nog 'n oulike idee om die tafel te versier, klippies geverf as vissies


Vrugtemandjie met seediere gemaak van vrugte