Gevulde Aartappels
4 Groot aartappels
5 ml Sout
5 ml Varsgemaalde knoffel
1 Pakkie Spek en Sampioen
sous
125 g Sampioene in skyfies gesny en
gebraai
½ Koppie suikermielies
1 Koppie gerasperde kaas
Metode:
Kook die aartappels in die die skil vir 15
minute. Sny die aartappel s in die dwarste deur en skep die helfte van die vleis
uit en maak lekker fyn. Maaak ‘n pakkie spek en sampioengeur sous aan volgens
die instruksies. Meng die sous, sampioene, spek, mielies ks en die aartappels saam. Skep in die holtes
en plaas in voorverhitte oond by 180°C vir 15 minute. Lewer 4 porsies. Bedien as
ligte aandete met ‘n groenslaai.