Tuesday 14 January 2014

Lekker sjokolade koek




Sarita Chalmers
Lekker sjokolade koek
Skei 3 eiers
Klop wit styf
Meng 1/2 k olie met 3/4k suiker geel van eiers & knip sou
Voeg 1t Vanilla by...
Sif 1 1/4 k meel met 1/4 k kakao
Voeg stadig by 1k kookwater
Voeg 3t bakpoeier by
Laastens styf geklopte eierwit
Bak 20 min 210c
Versiersel
1/2t botter gesmelt
Voeg blok Sjokolade by smelt
Voeg 1/2 blik kondensmelk by.
Njammie