Tuesday 17 December 2013

Oukersaand - Onthaal

As jy dalk oukersaand onthaal vir vriende en familie en jy wil 'n romantiese prentjie skep soos jy altyd in tydskrifte sien, is hierdie 'n oulike idee.  Vir maksimum impak, neem 'n spieel en plaas jou kerse bo-op, strooi dan neute en 'n paar groen takkies rondom en 'n paar klein geskenkboksies en siedaar:  'n Prag-toneeltjie vir die middel van die tafel.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared