Tuesday 17 December 2013

Kerstafel inspirasie



Ek lief hierdie foto.  Dis so mooi jy kan dit nie mis kyk nie, so ek moes dit net met julle deel.
Dalk kan jy dit self hierdie jaar probeer. 
  1. Mooi blink glase
  2. Appels en "Christmas baubles" in 'n mooi glas bak as fokuspunt.
  3. Kerse in klein rooi en/of wit glasies
  4. Jou mooiste eetgery en breekgoed
  5. Rooi lap servette
  6. EN.... vir elke gas 'n klein geskenkpakkie in wit papier met 'n groot rooi lint....
Wie sal nou nie hou van so 'n tafel nie.
Bron:  Facebook / In en om die huis member shared