Tuesday 17 December 2013

Kersfees lekkergoed versiering


Maklike kersversiering idee van Pinetrest.  Jy kan die lekkergoed redelik goedkoop kry in winkels en jy bind hul dan eenvoudig met linte vas.  (Kan selfs gebruik word as kersboom versierings as die takke sterk genoeg is en die lekkergoed klein genoeg of jy kan dit by elke kamerdeur hang - dalk met 'n kaartjie en 'n groen takkie daarby.)