Monday 7 October 2013

Saailinge in eierkartonnetjies




SLIM IDEE Plant saailinge in leë eierkartonnetjies en gee dit vir iemand present. Die persoon kan die individuele houertjies los sny en dit net so in die grond plant omdat die karton bio-afbreekbaar is.