Monday 21 October 2013

Kropslaai




Hanlie Jonker

Die blare was vir my 'n groot verrassing - dit is net om langer te hou - Was jou slaaiblare en maak goed droog (in spinner) - breek in stukkies en sit in glas bottel in jou yskas - Dit hou tot 2 weke.