Monday 21 October 2013

Kerrie Uie






Hanlie Jonker

Mosterd-Uie: 2 kg uie, 4 koppies suiker, 50 ml mielieblom, 7 eiers goed geklits, 750ml wit asyn, 30 ml sout, 75 ml mostertpoeier, Sny uie in ringe, kook vinnig halfgaar, dreineer goed, gooi terug in kastrol, meng alle bestanddele in mengbak & laaste die asyn. gooi mengsel oor die gekookte uie & bring tot kookpunt. Roer aanmekaar & bottelwarm.