Monday 21 October 2013

Kerrie Noedels




Hanlie Jonker

Kerrie Noedels

500g skroefienoedels, 1 ui, 125 ml asyn, 200 ml wit suiker, tabascosous na smaak, 1 soetrissie, 250 ml tamatiesous, 125 ml olie, 25 ml kerriepoeier, knippie peper. Kook noedels & dreineer. Kap soetrissie & ui fyn, meng res vd bestanddele saam & gooi oor die noedels. Skep in gesteriliseerde bottels. Hou op koel plek - ek hou dit maar in my yskas.