Monday 21 October 2013

INGELEGDE AARTAPPELSLAAI




Dalene Brits

Helena Kruger hier is hy>en myne staan al seker 5md.
INGELEGDE AARTAPPELSLAAI
Juanita Van Pletzen
4 kg Aartappels,
2 Potte Mayonaise,
1 Blik Kondensmelk,
3 Groot uie gekap.

Skil en sny aartappels in blokkies,kook in water met sout in.
Belangrik-moenie aart te sag kook nie,maar NET gaar.Staan maar die rukkie en toets jou aart.blokkies.Gooi water af.
Gooi mayonaise,kondensmelk en uie in ander kastrol en verhit,moenie kook.Gooi aartappels by die warm Mayo mengsel,roewr deur en bottel warm.Die bottels kan tot 2 maande op 'n koel plek gehou word