Monday 7 October 2013

geurige potpourri




MAAK die geur van jou tuin tuis in jou huis. Hier is 'n resep vir geurige potpourri.
10 gousblom-blomme 6 gegeurde angelierblare 5 rose 2 teelepels gedroogde laventel 2 teelepels iriswortel
2 druppels roosolie Gooi al die bestanddele in 'n houer en plaas dit in slaap-, sit- of badkamers.