Monday 7 October 2013

Potpourri-resep




Potpourri-resep

NOG 'n resep vir 'n vars geur in jou huis.   'n halwe koppie laventel- of suurlemoenblare 'n halwe koppie versnipperde dennenaalde 'n halwe koppie miniatuur dennekeëls 'n halwe koppie roosknoppies
2 teelepels iriswortel 2 druppels dennenaald-olie   Meng die laventel- of suurlemoenblare, dennenaalde, dennekeëls, en roosknoppe in 'n groot bak. Voeg die iriswortel en olie by en roer goed. Gooi dan in 'n mooi houer.