Wednesday, 21 August 2013

Saadjie Rolletjies vir Voëls




Naomi le Roux
Moenie jou toiletrolle weg gooi nie. Smeer dit met grondboontjiebotter en rol dit in voëlsaad. Sit dit in die boom vir die voëltjies.... veral in die winter wanneer proteïen skaars is.