Thursday, 4 July 2013

Speelklei vir kinders

Elna Kluyts

Ek gebruik hierdie resep gereeld. Dit hou maande as jy dit in lugdigte houers sit. Ek gebruik sommer margarien bakkies.

Speelklei vir kinders:
1k meel,
1k water,
1/2k sout.

1etlp olie,
2tleps kremetart
en enige koek kleur,
Kook alles oor matige hitte tot styf.