Tuesday 14 May 2013

Pappa Beer se Outydse Yskastert

 
 
Tisha Barnard
outydse yskasiert deur pappa beer met rugstut aan vir moedersdag
 
1 blikkie Ideal melk(klits styf)
2 pakkies jellie(pynappel en grenadella) maak aan 250 ml warm water en 500 ml koue water(los in yskas v afkoel rukkie)
2 klein bkkies grenadella moose
1 pak tennis koekies
 pak die koekies in tertbord(hou so 2 oor om te krummel bo-oor)
meng die afgekoelde jelly en grena moose in by styf geklitse ideal melk en gooi in bak.plaas in yskas tot stol(lyk soos spons) heeeeeeeeerlike en flopvrye terqi