Thursday 4 April 2013

Theresa se dieet




Theresa Buitendag
14 Dae Dieët

ONTBYT
Elke oggend dieselfde:
Pomelo
1 of 2 eiers (kook, posjeer) nie gebak
Koffie

MAANDAG
Middagete : Vrugteslaai (enigiets en soveel jy wil)
Aandete : Biefstuk, tamaties, blaarslaai, seldery, komkommer, koffie

DINSDAG
Middagete : Koue hoendervleis (wit) tamaties, pomelo
Aandete : 2 eiers, slaai, 1 sny droë roosterbrood, pomelo, koffie

WOENSDAG
Middagete : 2 eiers, tamaties, koffie
Aandete : 2 lamkotelette, seldery, komkommer, tamaties, koffie

DONDERDAG
Dieselfde as Maandag

VRYDAG
Middagete : 2 eiers, spinasie, koffie
Aandete : Gestoomde vis, slaai, 1 sny droë roosterbrood, pomelo, koffie

SATERDAG
Middagete : 2 eiers, spinasie, koffie
Aandete : 1 Groot stuk Biefstuk (gerooster), seldery, komkommer, tamatie, koffie

SONDAG
Middagete : Dieselfde as Maandag
Aandete : Hoendervleis (wit), tamaties, wortels, kool, pomelo, koffie

REëLS

- Volg NET 14 dae - nie 'n dag langer nie
- GEEN Alkohol
- Moet NIKS eet wat NIE by die dieët ingesluit is nie.
Eet wat aangedui word, moet NIE daarsonder bly nie.
- Slaaie moet sonder olie wees
- Verwyder alle vel en vet van vleis voor dit voorberei word

In die 2 weke behoort jy 20 pond te verloor