Tuesday 23 April 2013

GEBREIDE SLIPPERTJIES

Ansie VanWyk

Miskien kan dit dalk help - het by iemand gekry maar nog nie probeer nie. GEBREIDE SLIPPERTJIES
Stel 30 steke op met 4.5 breipenne
Brei elke ry regs tot verlangde voetlengte moenie afheg nie.
Los woldraad n entjie knip af.
Ryg deur die steke van die breipen af trek styf.
Werk vas en ook ‘n entjie op die voetbrug.
Werk die hak gedeelte toe dop om, daar het jy jou slippertjie! Hekel n kettingsteekbandjie en ryg al om die opening van die voet gedeelte.
Maak voor vas met ‘n strikkie.