Wednesday 24 April 2013

Beet chutney

Rindie Smit
 
Hierdie is 'n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie
Bestanddele 6 koppies gaar beet gesny in blokkies, 3 uie gekerf, Sous: 3 koppies asyn 6,5 koppies suiker 2 eetlepels kerriepoeier Knippie sout, Peper, 4 hoogvol eetlepels maizena. Kook sous tot suiker gesmelt is Sit beet en uie by en laat kook vir 10-15 minute. Sit in bottels