Tuesday 19 March 2013

Nuwe produk - eierwit in 'n bottel

Kyk uit op die rakke vir hierdie oulike nuwe produk. 
As jy nog altyd gehou het van meringue maak, maar daardie alewige eierwit wat geskei moet word sonder 'n krieseltjie geel wat per ongeluk daarin beland.............maak jou moeg?  Dan is hierdie botteltjie net vir jou.  Gooi net die eierwitte in 'n bak en begin klits.  Dis nou lekker handig.  Nou oral op die rakke beskikbaar.