Tuesday 19 March 2013

Kaaskoekies



(kaaskoekies links op die foto)

Antoinette Struwig
 
500g meelblom
1/2 teelepel sout
1/4 teelepel rooipeper
1/2 teelepel aromat
500g botter of marg
500g cheddarkaas
geel van eier koue
1/2 koppie water
 
sif die droe bestandele saam rasper kaas en bottor op in growwe rasper en meng goed sny die bottor en die kaas met n mes in die droe bestandele in tot dit goed gmeng is klits die eier geel van die eier en omtrent 1/2 k yskoue water en sny dit in die mengsel om stywe deeg te vorm hou 1e van die eier mengsel. Rol dit dun uit en druj dit met n koekafdrukker in ronde skyfies af of sny dit in vingerjies borsel van die geklitste eiermengsel met die kwassie oor elke koekie bak vir 8 min in oond 200grade C tot mooi geel