Friday 22 March 2013

Koffie Pannekoek




Lourens de Lange
Koffie pannekoek met karamel kondensmelk , roomys en sjokolade stroop
Voeg 3 teelepels koffie poeier by gewone pannekoek beslag.
Bak pannekoek en sodra klaar - smeer karamel kondensmelk oor hele pannekoek.
Vou in helfte en weer in kwart.
Plaas op bord en skep lekker groot stuk roomys bo op pannekoek.
Bedien met sjokolade stroop bo oor.