500g Rooi Brandrissies
3 uie gekap
6 knoffelhuisies gekneus
750g Appelkooskonfyt[groot blik]
2+1/2k asyn
1 bottel *All Gold Tamatiesous
1t mosterdpoeier
2t Cumin
2t Paprika
1t Seldery-saad
1/2t Rooi peper
1/4t Fyn Koljander
2t Vars gekapte gemmer
4k Water
Plaas groente in jou Voedselverwerker en kap grof fyn.
Kook vir ongeveer 45min-50min stadig tot mooi blink[ns maak bietjie dikker met maziena as jy wil]