Monday 25 March 2013

EIER IN`N RAAMPIE





4 eier
4 snye witbrood
Botter of olie
Kaas, gerasper
Sout en peper na smaak


METODE
Maak botter of olie `n bietjie warm.
Maak ronde gaatjie in brood met `n klein ronde koekuitdrukkertjie.
Bak brood in botter en gooi eier in gaatjie en bak tot eier gaar is.
Gooi sout en peper oor en `n bietjie gerasperde kaas.