Wednesday 13 February 2013

Valentine - GouGou

As jy vergeet het van valentines dag, maak vir middagete 'n spesiale maklike broodjie-boodskap-bord:

Druk met 'n koekiedrukker of sny met 'n mes, 'n hartjie vorm uit brood, sit hom in 'n pan en breek 'n eier in die middel.  Jy kan tamatiesous in 'n drukbottel met 'n dun punt sit en dan die woorde "Lief Jou" daarmee skryf in die bord.  (Of sny 'n tamatie in 'n hartjie vorm.) 
Dit kos jou niks, maar sal beslis baie spesiaal wees.