Tuesday 19 February 2013

Ontbyt Smoothie




(sowat 500 ml)

•250 ml melk
•1 piesang, in stukke gesny
•125 ml muesli met neute
•15 ml heuning

•halwe papaja, in blokke gesny
•3 ysblokkies

Vir bo-op

•1 skyfie papaja
•15 ml muesli
•5 ml heuning

Gooi al die bestanddele in jou smoothie-masjien. Verwerk tot glad. Gooi in glase en versier met papaja, muesli en heuning.