Monday 4 February 2013

Nuwe dekor met ou items - glas

Kyk net hoe oulik kan 'n ou glaspot wat dalk net die kaste vol staan verander word in 'n dekor item.  Vul met klippies wat jy dalk op die strand opgetel het, of enige ietsie wat pas by jou dekor en tema.  Dit kan selfs oulike tafel fokuspunte wees vir 'n onthaal. (foto deniseinbloom)