300-400 g rou jong beet
2 appels
250 ml dik jogurt
sap van 1 suurlemoen
45 ml mayoinnaise
10 ml stingeluie, gekap.
Skil die beet en rasper, asook die appels.
Meng jogurt, suurlemoensap en mayonnaise saam.
Meng appel en beet met jogurtmengsel en besprinkel met stingeluie.