Sunday 20 January 2013

Valentine - Resep idee

‎'n Vinnige en heerlike warm Caprese slaaikie. - Ideaal vir die Valentine's ete as voorgereg.

Heel onder 'n Mozzarella kasie, bo-oor tamaties (in die geval vars gepluk uit die tuin).
Mikrogolf so vir 'n minuut net tot die kasie begin smelt en sprinkel jou Basil Pesto oor.
Jummmmiiiiieee, en 'n wenner keer na keer!  (Arina Janse van Rensburg)