Wednesday 16 January 2013

Piesang Smoothie

Elsie Jacobs Dreyer

Sny dit op in 2 duim stukke (Jammer vir die duime) ontjhou nie meer centimeters nie..te lank uit die land....en Vries dit.....Gooi so 3 gevriesde stukke in Jou versapper met n Koppie Vetvrye Melk en 1 teelepel Vanilla Geursel....Lekker gesonde smoothie vir n warm middag....