Rindie Smit
Bestanddele: 465ml suiker, 750g(so piesangs geskil in skyfies gesny, 75ml suurlemoensap, 1ml sout.
En nou die Metode: Meng alles in 'n hittebestand groot glasbak. Bedek met kleefplastiek en prik gaatjies in. Mikrogolf 5min by 100%. Roer en mikro weer 4min by 100%. Roer en laat staan 2min. Skep in warm flesse en seel. Bewaar in yskas. Geniet