Thursday 17 January 2013

Mango-en-klappersmoothie

Hoe ryper die mango, hoe beter!
Maak: 1 liter
250 g vars mango, geskil en in blokkies gesny
1 piesang
15 ml klapper
250 ml jogurt
150 ml melk of vrugtesap van jou keuse
Verwerk al die bestanddele saam in 'n voedselverwerker en sit dit dadelik voor.