Wednesday 16 January 2013

Piesang drankie

Rindie Smit
 
Maak: 1,2 liter
2 ryp piesangs, gehalveer
300 ml jogurt
30 ml heuning
2 appels, geskil en grofgerasper
30 ml grondboontjiebotter
400 ml laevetmelk
Gooi al die bestanddele in 'n voedselverwerker en verwerk dit vir sowat 1 minuut. Gooi dit in glase en sit dadelik voor.