Tuesday 29 January 2013

In seisoen - net reg vir inmaak

Nou in seisoen (Januarie en Februarie) – vars op die rak:  Groenboontjies, beet, greenpeppers, perskes, piesangs, mango, pynappels, druiwe, waatlemoen, spanspek, wortels, komkommer, blaarslaai, mielies, mushrooms, uie, aartappels, pampoen, spinasie, skorsies, vye, tamaties.  

(Dit beteken dat jy hierdie produkte teen ‘n beter prys as die res van die jaar sal kan aankoop en dit is ideaal vir wanneer jy wil inmaak/preserveer vir die res van die jaar.) 

Heerlike inmaak / preserveer resepte net hier op ons blog.