Tuesday 29 January 2013

Cupcakes met druiwe versier

Kyk net hoe maklik kan mens cupcakes maak wat lyk of dit druiwetrossies op het. 
 
Pers jellytots en ‘n peppermint blaartjie is al wat jy benodig en siedaar – dit lyk pragtig !!! 

(Jy kan natuurlik ook groen druiwe so maak met groen jellytots.)   (Foto - Spoonful)